MJ Lourens Paintings 'die oOrde van wOOrde
Acrylic on board
300 x 420mm
Framed in walnut
2026
"ek klink
sagkuns in jou gees
en ontgin
die begrip van jou vlees
my liggaam lê nou
vervleg op jou oewer
ek ontvou
ek verorber
ek kronkel tot in jou kloof
van wonder"
MJ Lourens

























